Studiehulp
Middelaar


Middelaar

’n Bemiddelaar of tussenganger. Jesus Christus is die middelaar tussen God en die mens. Sy Versoening het die weg moontlik gemaak vir mense om te bekeer van hulle sondes en om versoen te word met God.