Studiehulp
Fayette, New York (VSA)


Fayette, New York (VSA)

Die plek van die plaas wat deur Peter Whitmer Snr. besit is, waar baie openbaringe gegee is aan die Profeet Joseph Smith Jr. Hier is die kerk georganiseer op 6 April 1830 en die stem van die Here is gehoor (L&V 128:20).