Studiehulp
Tiende, Tiendes


Tiende, Tiendes

’n Tiende gedeelte van ’n persoon se jaarlikse inkomste wat aan die Here gegee word deur middel van die Kerk. Tiendefondse word gebruik om kerke en tempels te bou, om sendingwerk te steun en om die koninkryk van God op die aarde te bou.