Studiehulp
Rehábeam


Rehábeam

In die Ou Testament, die seun van Koning Salomo. Hy het sy vader opgevolg en het vir sewentien jaar in Jerusalem geheers (1 Kon. 11:43; 14:21, 31). Gedurende Rehábeam se heerskappy is die koninkryk verdeel in die koninkryk van Israel in die noorde en die koninkryk van Juda in die suide (1 Kon. 11:31–36; 12:19–20). Rehábeam het oor die koninkryk van Juda geheers.