Studiehulp
Hyde, Orson


Hyde, Orson

’n Lid van die eerste Kworum van die Twaalf Apostels wat geroep is in hierdie tydvak (L&V 68:1–3; 75:13; 102:3; 124:128–129). Hy het baie sendings vir die Kerk vervul, insluitende om Palestina in 1841 vir die terugkeer van die Jode toe te wy.