Studiehulp
Sadrag


Sadrag

In die Ou Testament was Sadrag, Mesag en Abednégo drie Israelitiese jeugdiges wat saam met Daniël na die paleis van Nebukadnésar, koning van Babilon, gebring is. Sadrag se Hebreeuse naam was Hanánja. Die vier jong manne het geweier om hulleself te verontreinig deur van die koning se voedsel en wyn te gebruik (Dan. 1). Sadrag, Mesag en Abednégo is in ’n vuuroond gegooi deur die koning maar is wonderbaarlik bewaar (Dan. 3).