Studiehulp
Wysheid


Wysheid

Die vermoë of gawe van God om korrek te oordeel. ’n Persoon verkry wysheid deur ervaring en studie en deur God se raad te volg. Sonder God se hulp het die mens nie ware wysheid nie (2 Ne. 9:28; 27:26).