Studiehulp
Steel


Steel

Om op ’n oneerlike of onwettige wyse iets van ’n ander te neem. Die Here het altyd sy kinders gebied om nie te steel nie (Ex. 20:15; Matt. 19:18; 2 Ne. 26:32; Mosia 13:22; L&V 59:6).